Diane Varsi

Diane Varsi
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Diane Marie Antonia Varsi
Geboorte (1938-02-23)23 Februarie 1938
Sterfte 19 November 1992 (op 54)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1957–1977
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Diane Varsi (23 Februarie 1938 – 19 November 1992) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Peyton Place (1957), Wild in the Streets (1968), Bloody Mama (1970), en I Never Promised You a Rose Garden (1977).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy